Wonder Jy Oor Die Lewe?

Wonder Jy Oor Die Lewe?

o Voor ek begin wil ek vir julle sê:
o Ek staan hier voor jou en jy het nie ‘n idee wie en wat ek is nie.
o Kom ek vertel jou bietjie van myself:
o Dit gaan baie random klink maar dis die waarheid so...
• Ek doen sonde – baie sonde
• My lewe is deurmekaar en ek het nie antwoorde op alles wat mense vir my vrae nie
• Ek pleeg moord soms moord – die Woord sê as jy lelik praat van iemand dan is dit vir God soos moord
• Ek staan hier en praat van Jesus en ek lewe verseker nie enigsins soos Jesus nie
o My grootste nagmerrie sal wees as ek dit vandag alleen moet doen.

o Kom ons bid saam: Here my Here. Dankie dat U vir ons sê “I don’t need you, I want you. Here, hier staan ek voor ‘n klomp mense wat U self gemaak het. Ek staan voor tieners en onderwysers wat U self in die skoot van hulle moeders aanmekaar geweef het. Here U sê in U woord dat “Ek het jou by jou naam geroep – jy is myne”. Here, ek weet vanoggend net een ding verseker... ek is in U hande. Gebruiik my Here. Ek luister. AMEN!”

o Nou voel ek beter.
o Ek gaan vaoggend met jou stuff deel uit my eie lewe.
o Ek wil regtig vir jou vra dat as jy weet jou random pelle luister gewoonlik nie na dudes wat hier voor praat nie, gee hom gou so ligte shuff. Ok, nou’s ___ ook wakker.
o Ek is Desember getroud en dit het my nogals baie laat dink oor waar ek staan in my lewe... Ek het in die spieel gekyk en vir myself gevra: “Dude, is jy fine?”
o Ek het met ‘n skok besef... Ek is nie fine nie?”
o My lewe as ‘n prentjie lyk fine... Ek wil nie die mooi girls in die skool sleg sê nie maar ekt die mooiste vrou in die wêreld, ek ry ‘n 4x4 vandat ek 28 is. Ek het ‘n huis naby die mall. Ek het my salaris 3 keer al verdubbel vandat ek werk en ek werk maar net 10jaar. Maar is ek fine. Nee. Hoekom dan nie? Want ek was nie happy nie... Ek het happy gelyk ja... Maar daar was iets missing?
o Daar het 2000 jaar gelede iets gebeur wat die grootste event was ooit op aarde. Die event was lank voor dit reeds...

Similar Essays