Voorraad-Rekeningkundige Beskrywing

Voorraad-Rekeningkundige Beskrywing

  • Submitted By: 2112mitch
  • Date Submitted: 08/02/2009 1:41 PM
  • Category: Business
  • Words: 700
  • Page: 3
  • Views: 466

VOORRAAD

DEFINISIES
• Voorraad
– Gehou vir verkoop in gewone loop van besigheid
– Tans in produksie (WIP)
– Materiaal verbruik in die produksieproses of lewering van dienste
– Klasse: grondstowwe (ru-materiaal), WIP, klaarprodukte, verbruiksvoorraad (“consumable stores”)
• Netto realiseerbare waarde (NRW)
– Verkoopprys minus verkoopskoste (en minus koste om te voltooi in geval van WIP
• Billike waarde
– Bedrag waarvoor ‘n bate verruil kan word of las vereffen kan word,
– Tussen kundige, bereidwillige partye
– In ‘n armlengtetransaksie
• Verskil tussen billike waarde en NRW:
– Billike waarde bepaal deur die mark (nie entiteit-spesifiek)
– NRW bepaal deur die verkoopprys wat die entiteit vir sy produk vra (entiteit-spesifiek)

DEURLOPENDE VS. PERIODIEKE STELSELS
• Deurlopend
– Voorraadstelsel konstant op datum gehou – koste van verkope-rekening bygehou met verkope van voorraad
– Voorraadtelling gedoen om rekords te kontrolleer (diefstal, verliese, ens. - INKOMSTESTAAT)
• Periodiek
– Voorraadrekords nie bygehou nie – alle aankope in die “aankope” rekening teboekgestel
– Koste van verkope moet bereken word
– Voorraad vasgestel slegs deur ‘n voorraadtelling
– GG Example 1

VOORRAADVERLIESE
• Diefstal, natuurrampe, ens.
• Word deur voorraadtelling uitgewys
• Is ‘n uitgawe in die Inkomstestaat
• GG Example 2

METING: WAT IS KOSTE?
• Koste” bestaan uit:
– Aankoopsprys
– Plus koste van omskakeling na ‘n verkoopbare of bruikbare toestand
– Plus enige ander koste om dit in die huidige ligging en toestand te kry (bv. afleweringskoste)

• Aankoopsprys sluit in:
– Koopprys
– Afleweringskoste
– Nie-eisbare invoerheffings en ander belastings (bv. as BTW nie kan eis)
– Ander DIREKTE...