Watertaak

Watertaak

  • Submitted By: Hanri
  • Date Submitted: 01/16/2009 8:19 AM
  • Category: Science
  • Words: 704
  • Page: 3
  • Views: 484

Afdeling A:

1. Neline kan van ‘n termometer, maatbekers, bunsenbrander (om die water mee te kook) en ‘n driepootstander gebruik.
Metode: 1.Meet die temperatuur van die water in die maatbeker met ‘n termometer net voordat die ys ingegooi word.
2. Gooi ys in die water in die maatbeker en meet weer die temperatuur m.b.v. die termometer.
3. Laat die ys smelt en neem die temperatuur terwyl die ys smelt.
4. Neem temperatuur sodra die ys kla gesmelt het.
5. Plaas die maatbeker op die driepootstander en die bunsenbrander onder die driepootstander. Steek die bunsenbrander aan. Meet die heeltyd die temperatuur van die water.
6. Wag tot die water kook. Terwyl die water kook meet die temperatuur todat alles verdamp het in stoom.
7. Herhaal die eksperiment ‘n paar keer om akurate resulteate te kry.
8. Sit bunsen af en ruim op.

2. •Dieselfde ºC water te gebruik aan die begin van die eksperiment.
•Gebruik die heeltyd die selfde aantal ysblokkies.
•Gebruik die heeltyd dieselfde termometer.
•Die bunsenbrander se temperatuur moet in al die eksperimente dieselfde wees.

1.3

1.4
1.4.1

1.4.2

1.4.3 Omdat die intermolekulêrekragte swakker as die intramolekulêrekragte is, vorm ys ‘n kristalrooster met ‘n gat in die middel. Daarom is ys se digtheid minder as wat water in die vloeistof vrom se digtheid is.

4. Die intermolekulêre kragte wat by water voorkom is: Waterstofbinding

5.

6. ‘n Vasterstofkristalrooster het sterker intermolekulêrekragte en die partikels vibreer in hul eie vate posisies. ‘n Vastestof se partikels is baie naby aanmekaar en dus besit hy sy eie volume en het hy ‘n vaste vorm. ‘n Vloeistof het ook intermolekulêrekragte wat die molekules bymekaar hou, maar dit is baie swakker as ‘n vastestof se kragte. ‘n Vloeistof se partikels is na aanmekaar, maar verder as ‘n vastestof se partikels. ‘n Vloeistof besit sy eie volume en neem die vorm van die...